Watch Videos Online

Steinhoff-sage: La Grange getuig



eNCAeNUUS News-Politics 2018-08-30 - 12:35:17

"Kaapstad, 29 Augustus - Steinhoff se aandeelprys het met 25 persent op die JSE gestyg - dit was terwyl die kleinhandelreus se geskorste finansiële hoof voor die parlement getuig het. Ben la Grange het gesê pensioenfondse gaan die verlies van miljarde rand wat hulle weens die ineenstorting van Steinhoff se aandeelprys gely het, waarskynlik nie terugkry nie."



Sign up to our newsletter

Don't miss any trending posts!