Watch Videos Online

Matriek se roerende boodskap: Só styg jy uit



Netwerk24 Video News-Politics 2018-01-05 - 13:17:31

"Daar is niks wat Kingsley Merementsi en Antzel du Plessis van Hoërskool Linden kan onderkry nie. Dié matrikulante het oor moeilike hekkies gespring en uiteindelik die vrugte van hul harde werk gepluk. Kingsley, ’n kranige atleet, het arm grootgeword en moes daagliks ver skool toe stap en terug. “My ma, Jane, het ver gewerk, en ons het in Newlands, Johannesburg, gewoon,” vertel Kingsley in sy suiwer Afrikaans. “Dis vyf kilometer van die skool tot by my huis. Soms het ek nog eers atletiek geoefen en dan eers huis toe gestap!”"

Tags of video



Sign up to our newsletter

Don't miss any trending posts!