Watch Videos Online

Wittes het gewerk en betaal vir grond - Dr. Pieter Groenewald



Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus News-Politics 2017-02-28 - 15:03:35

"Regmatige grondeienaars het gewerk en betaal vir hul grond. Hulle gaan nie daaroor jammer sê nie,” sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het met die mosie op die wysiging van artikel 25 van die Grondwet oor grondonteiening gesê wanneer die ANC-regering praat oor grond en grondonteiening sonder vergoeding, verwys dit nie net na boere en landbougrond nie, dit raak elke eienaar van grond in Suid-Afrika, van ‘n plaas tot ‘n huis in ‘n stad of ‘n dorp. (Parlement - 28 Feb 2017)"



Sign up to our newsletter

Don't miss any trending posts!